Wit leuentjies ontsier ons lewens. Dit skend mense se vertroue in jou. Jy jok jouself naderhand vas. En dit word bagasie wat jy saam met jou sleep deur jou lewe. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 2-2.5min
R 290.00
R 240.00