Wanneer kinders se kompasnaald suid wys, verdwaal hulle. Wanneer jou kompas op kompetisie fokus, word die druk te erg. Wanneer jou kompas jou in die rigting van gewildheid wys, verloor jy kop. En as jou kompas by jou selfoon vas haak, raak jy verslaaf. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00