Wanneer kinders dink hulle is kamma groot raak ouers kriewelrig. Ouers se wenkbroue lig wanneer ons kinders kamma die modes wil volg. Hulle is omgekrap wanneer ons kamma oorslaap partytjies wil hou. En hulle is kriewelrig wanneer ons kamma ons eie kos keuses wil maak. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00