Wanneer grootmense kwaad is, beweeg kinders blitsvinnig. Wanneer onderwysers raas oor ons kletsery, beweeg ons blitsvinnig aan met werk. Wanneer afrigters suur is wanneer ons ons voete sleep, beweeg ons vinniger. En wanneer ouers boos is oor ons laksheid met huistake, beweeg ons so vinnig soos blits. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00