Wanneer die lewe die grond onder jou voete uitpluk, moet jy nie bly lê nie. Jy moet jou mislukkings in leer geleenthede omskep. Jy moet kritiek soos ‘n man kan vat. En jy moet nie dat teëspoed jou onder kry nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00