Vriende lees ‘n mens soos ‘n oop boek. Hulle lees jou wanneer jy op moed-verloor-se-vlakte sit en inspireer jou om nooit moed op te gee nie. Hulle lees jou wanneer jy negatief raak en motiveer jou om positief te wees. En vriende sien raak wanneer jy deur die groep geboelie word en staan by jou deur dik en dun. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00