Vriende is dikwels die gidse wat jou aan die neus rond lei. Hulle leer jou om skoolwerk te onduik. Hulle verseker jou dat reëls gemaak word om gebreek te word. En hulle sinspeel daarop dat ouers kontrole-vrate is. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00