Vriende het dikwels ‘n verskuilde agenda. Vriende wat jou heuning om die mond smeer se verskuilde agenda is om jou te misbruik. Vriende wat jou ‘n gat in die kop praat se verskuilde agenda is om jou dom besluite te laat maak. En vriende wat jou in die rug steek se verskuilde agenda is om jou te verneder. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00