Vrees is die grootste hekkie wat tieners moet oorkom. Vrees verlaag jou selfbeeld. Vrees maak jou hoop dood. En vrees veroorsaak dat ons nie ons drome najaag nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00