Vlytige vingers behaal sukses. Vingers wat hulle skoolwerk doen sal met ‘n goeie rapport beloon word. Vingers wat gereeld oefen sal fiks en gesond bly. En vingers wat bereid is om hard te werk by die huis sal ver kom in die lewe Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00