Visie sonder dade is net ‘n leë droom. As ‘n mens ‘n visie het oor jou beroep, moet jy werk en doelwitte stel om dit waar te maak. As jy ‘n visie het oor jou sport loopbaan, moet jy oefen om dit te bereik. En as jy die visie het om ‘n beter Suid-Afrika te skep, moet jy begin om verandering te weeg bring. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00