Vir tieners lyk die gras anderkant die draad altyd groener. Tieners begeer ander se aansien op sosiale media. Hulle beny ander se vriende. En ander se families lyk altyd na meer pret. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00