Verhoudings erodeer as gevolg van swak kommunikasie. Ons wil nie mense se gevoelens seer maak nie, daarom smeer ons hulle heuning om die mond. Ons kommunikeer op ‘n aggressiewe manier. En ons gebruik stilstuipe om mense te straf. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00