Vandag se ouers voel dat hul kinders nie gerem moet word nie. Hulle voel hul kinders is spesiaal en daarom kan hulle niks verkeerd doen in ouers se oë nie. Ouers voel skuldig en daarom gee hulle vir hul kinders alles wat hul harte begeer. En ouers voel oorweldig en daarom laat hulle die dissipline verslap. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00