Vandag se kinders sit nie meer met hul neuse in boeke nie. Ons gebruik nie meer naslaanboeke deur in ’n stowwerige biblioteek te gaan rond krap nie. Skoolboeke word verruil vir tegnologiese apparate. En gesintyd bestaan nie meer uit boek lees nie, maar dinge saam doen. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00