Soek

Tydens die tienerstadium trek seuns en meisies mekaar soos magnete aan (Gr 8-12) (4min+)

Tydens die tienerstadium trek seuns en meisies mekaar soos magnete aan. Dit is normaal om oor die onderdeur te begin loer. Deur te sosialiseer leer meisies en seuns om hul beste voetjie voor te sit. En verhoudings leer tieners dat die twee geslagte soos dag en nag verskil. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2687
R 390.00
R 340.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display