TV en elektroniese media maak kinders nie dommer nie – dit beïnvloed hulle positief. TV programme verskaf waardevolle inligting en verbreed ons kennis. Selfone maak kommunikasie soveel makliker. En die rekenaar het 'n onmisbare toestel geword sedert die inperking. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00