Tienerwees kan vergelyk word met ‘n staptog deur Jurassic Park. Tieners probeer die heeltyd ontsnap van ouers se vangende kloue. Vir tieners wag daar die gevaar van groepsdruk om elke hoek en draai. En ons buie verander net soos die weerstoestande in Jurassic Park. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00