Tieners wat dinge op die lange skuif, betaal ‘n duur prys. As jy sport halfhartig beoefen, gaan jy nooit op die podium staan nie. As jy jou studies nie ernstig opneem nie, gaan jy nie sukses behaal nie. En as jy jou verhoudings op ‘hou’ plaas, gaan dit verbrokkel. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00