Tieners sukkel om ouers se paradokse te verstaan. Veral wanneer ouers se standpunt is dat jy nie baie geld kan spandeer as jy min sakgeld kry nie. Ouers sê ons dink ons weet alles terwyl ons eintlik niks weet nie. En ons stamp koppe wanneer ons die waarheid verdraai en vals inligting gee. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00