Tieners steek vas voor die hekkies van die lewe. Die hekkie van mislukking maak hulle senuweeagtig. Die hekkie van verhoudings laat hulle stotter. En die hekkie van ouers se inmenging laat tieners vier voet vassteek. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00