Tieners se lewensverhaal lees soos ’n sprokiesverhaal. Jy het gedurig drama met jou ouers. Die skurke in die vorm van verkeerde vriende versuur jou lewe. En tienerwees is sinoniem met verlief raak. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00