Tieners se instinktiewe reaksie is om te veg of te vlug. Om te veg is in ’n tiener se bloed. Om te vlug is die maklike uitweg. Maar om koel komkommer te bly is ‘n saak van onmoontlikheid vir ons tieners. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00