Tieners se handtekening spreek boekdele. Dit is bewerig en onseker wanneer dit kom by groepsdruk. Dit is skeef en slordig wanneer dit kom by huistake. En dit is fier en regop wanneer dit kom by arrogansie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00