Tieners se emosies ry wipplank. Die een oomblik is hul in die sewende hemel. Dan kom hulle weer met ‘n slag aarde toe. En daarna tref die ek-gee-nie-om dae jou vol in die gesig. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00