Tieners moenie soos marionette in ‘n poppespel dans nie. Tieners moenie na ouers wat hul identiteit onderdruk se pype dans nie. Hulle moenie toelaat dat die groep se marionet-toue hulle beheer nie. En hulle moenie toelaat dat sosiale media die poppe laat dans nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00