Tieners luister instinktief na vriende se stories. Almal is die ene ore wanneer skinderstories rond vertel word. Almal luister oopmond na grootbekstories. En selfs boelies se stories word vir soetkoek opgeëet. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00