Tieners klim eerder onderdeur as oor die hekkie. Hulle kies kortpad onderdeur die skooltaak en toets hekkie. En enige pligte en verantwoordelikheid word onderdeur die hekkie gesleep. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00