Tieners ignoreer die waarskuwingsseine van te veel skermtyd. Ontspan is vir tieners sinoniem met lê en muf voor die TV. Tieners se tydverdryf is om rond te speel op Facebook. En tieners klou aan hulle selfone vas asof hul lewens daarvan afhang. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00