Tieners gebruik kleurpotlode om hulle gevoelens mee te teken. Hulle teken met blou wanneer hulle blou voel. Hulle teken met swart om hul misnoë uit te spreek omdat hulle oor die vingers getik is. En hulle teken met rooi wanneer hulle ‘n rooiletterdag beleef. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00