Terwyl kinders nog jonk is, moet mens die jong boompies buig deur goeie karakter-eienskappe by hulle te kweek. Eerlikheid bring ‘n mens ver in die lewe. Hardwerkendheid waarborg sukses. En kinders wat van jongs af ‘n positiewe uitkyk op die lewe het, sal enige probleem die hoof kan bied. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00