Soek

Ten spyte van omstandighede moet ons dans as dit reen (Gr 4-7) (4min+)

Ten spyte van omstandighede moet ons dans as dit reën. Ons moet dans wanneer ons misluk het. Ons moet dans wanneer ouers ons oor die vingers tik. En ons moet dans wanneer vriende ons te na kom. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2732
R 455.00
R 405.00
decrease increase

Ten spyte van omstandighede moet ons dans as dit reën. Ons moet dans wanneer ons misluk het. Ons moet dans wanneer ouers ons oor die vingers tik. En ons moet dans wanneer vriende ons te na kom. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

Ten spyte van omstandighede moet ons dans as dit reën. Ons moet dans wanneer ons misluk het. Ons moet dans wanneer ouers ons oor die vingers tik. En ons moet dans wanneer vriende ons te na kom. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Jy is die kunstenaar wat besluit hoe jou lewensportret gaan lyk (Gr 4-7) (4min+)

Jy is die kunstenaar wat besluit hoe jou lewensportret gaan lyk. Jy besluit of jy jou lewe gaan inkleur met die helder kleure van positiwiteit. Jy bepaal of jy jou eie prentjie gaan teken en of jy ander mense gaan na-aap. En jy kies of jy al die kunsmedia tot jou beskikking gaan gebruik. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00 R 405.00

Kaalvoet en kindwees loop soos brood en stroop (Gr 1-3) (3-3.5min)

Kaalvoete en kindwees gaan saam soos brood en stroop. Kaalvoete is die resep vir sorgvrye avontuurlike kapperjolle. Kaalvoete sorg vir aktiewe en gesonde kinders. En solank jy kaalvoet bly, bly jy gelukkige kind. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 395.00 R 345.00

Vrees hoef jou nie in jou dop te laat kruip nie (Gr 4-7) (3-3.5min+)

Vrees hoef jou nie in jou dop te laat kruip nie. Mislukking laat mens nie vrees nie, maar harder werk. Boelies maak jou sterker wanneer jy teen hulle opstaan. En groepsdruk maak jou nie bang nie, maar help jou om jouself te ontdek. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 455.00 R 405.00
Filters
Sort
display