Tekens gee kleur aan ons lewens. Emoji’s en selfgemaakte spelling kikker ons selfoontaal op. Padtekens word deur almal wêreldwyd verstaan – alhoewel nie altyd gehoorsaam nie. En tieners se handtekens en lyftaal spreek boekdele. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00