Tegnologie se toue bind ons vas. Ons raak verstringel in sosiale media se vals beeld. Ons leef in ‘n kits-era waar die tou ons wurg wanneer dinge teen ‘n slakkepas gebeur. En tegnologie laat die verhoudingstou mors af breek. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00