Tegnologie maak vir ons nuwe deure vir die toekoms oop. Die onderwys gaan ‘n nuwe era in met aanlyn-onderrig. Die mens se wyse van inkopies doen word vergemaklik met behulp van tegnologie. En in die toekoms gaan ons robotte hê om ons lewens te vergemaklik. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00