Tegnologie maak dat verhoudings deur kinders se vingers glip. Rekenaarspeletjies laat gesinsverhoudings wankel. Sosiale media bring skeiding tussen maats. En kinders se verhouding met hulself ly skade as gevolg van die oorlading van informasie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00