Volgens my mening erodeer tegnologie die mens se kwaliteit van lewe. Dit maak ons onproduktief. Ons hou ‘n vals beeld voor op sosiale media. En tegnologie laat verhoudings ver-brokkel. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00