Swak dissipline maak kinders vir die tralies groot. Skole se mag is vir die voëls agter tralies gegooi. As ouers se hande lig – klik die tralies agter hulle toe. En met ons leiers se voorbeeld is die tralies ons voorland. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00
R 340.00