Swak besluite kan vergelyk word met vas sit in die modder. Swak besluite rakende skoolwerk veroorsaak ‘n lieflike pappery. Swak besluite oor gesondheid laat ‘n mens tol dat die modder so spat. En swak besluite oor verhoudings maak dat ‘n mens met modder gooi. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00