Suid Afrikaanse kinders gaan gelukkiger lewens lei wanneer ek my eie politieke party stig. Wanneer ek my eie politieke party stig sal die eerste item op ons agenda die afskaffing van huiswerk wees. Die implementering van drie-dag naweke sal tweede op ons agenda wees. En derde op die agenda sal wees dat kinders ʼn sê sal hê in die keuring van onderwysers. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00