Soek

Suid-Afrika steel ons vreugde en plaas ons agter tralies (Gr 8-12) (4min+)

Suid-Afrika steel ons vreugde en plaas ons agter tralies. In plaas daarvan om in vrede moedertaalonderrig in Afrikaanse skole te ontvang, moet skoolkinders agter tralies wegkruip. In plaas daarvan om water in ons krane te hê, veroorsaak ‘n gebrek aan beplanning dat SA steier onder ‘n droogte-dilemma. In plaas daarvan om vrylik en veilig ons gang te gaan, word ons ingeperk agter tralies. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2569
R 480.00
R 430.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Ons word agter tralies groot (Gr 8-12) (4min+)

Ons word agter tralies groot. As die son sak, klap die huis se tralies toe. As gevolg van wetteloosheid moet ons by skole agter tralies wegkruip. En dit is onveilig vir kinders om buite te speel. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

Suid-Afrikaners lewe soos kluisenaars (Gr 8-12) (4min+)

Suid-Afrikaners lewe soos kluisenaars. Huisbrake vind plaas so gereeld soos jou belastingaftrekkings. Buite ‘n mens se huis is jy nog onveiliger. En in winkelsentrums is jy nie jou lewe seker nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

Suid-Afrika se jongmense word soos magnete oorsee gelok (Gr 8-12) (4min+)

Suid-Afrika se jongmense word soos magnete oorsee gelok. Ons word na meer werksgeleenthede aangetrek. Beter veiligheid is ‘n magneet wat baie aantrek. Die hoofmagneet is groter geld en gesonder ekonomie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

Jongmense se enigste alternatief op ‘n kommerlose toekoms lê oorsee (Gr 8-12) (4min+)

Jongmense se enigste alternatief op ‘n kommerlose toekoms lê oorsee. Die alternatief vir ons land se werkloosheid, is top oorsese geleenthede. Beter veiligheid oorsee, is ‘n groot alternatief vir ons land se misdaadsyfer. En die beste alternatief om jou geldsakke voller te maak, is die florerende ekonomie oorsee. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00
Filters
Sort
display