Soek

Stroopsoet kinders bestaan nie (Gr 1-3) (3-3.5min)

Stroopsoet kinders bestaan nie. Kinders se nuuskierigheid kry hulle gereeld in die moeilikheid. Hulle beland in die sop oor poetse bak en kattekwaad. En kinders se ore werk net as hulle kies om dit te gebruik. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Availability: In stock
SKU: A2878
R 395.00
R 345.00
decrease increase

Stroopsoet kinders bestaan nie. Kinders se nuuskierigheid kry hulle gereeld in die moeilikheid. Hulle beland in die sop oor poetse bak en kattekwaad. En kinders se ore werk net as hulle kies om dit te gebruik. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Stroopsoet kinders bestaan nie. Kinders se nuuskierigheid kry hulle gereeld in die moeilikheid. Hulle beland in die sop oor poetse bak en kattekwaad. En kinders se ore werk net as hulle kies om dit te gebruik. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Mense sal daarby baat om hulle skoene te ruil vir kaalvoet loop (Gr 1-3) (4min+)

Mense sal daarby baat om hulle skoene te ruil vir kaalvoet loop. Vrouens wat hul hoë hakke vir kaalvoet loop verruil se voete sal nooit pyn nie. Kinders wat hul skoene uitskop en kaalvoet loop is baie meer aktief. En grootmense wat kaalvoet loop en speel soos kinders sal meer ontspan. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00 R 345.00

Om die jongste te wees is ‘n fees (Gr 1-3) (3-3.5min)

Om die jongste te wees is ‘n fees. Jy kan jou ouer sibbe om jou pinkie draai. Jy word deur almal bederf. En ouers se dissipline word verslap met jongste kinders. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R 395.00 R 345.00
Filters
Sort
display