Soek

Stories leer kinders belangrike lewenslesse (Gr 1-3) (4min+)

Stories leer kinders belangrike lewenslesse. Die storie van Hasie en Skilpad leer ons dat agteros ook in die kraal kom. Frozen se storie leer ons dat jy jou gevoelens moet beheer. En Cinderella se storie leer ons om moeilike familielede te hanteer. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3296
R 395.00
R 345.00
decrease increase

Stories leer kinders belangrike lewenslesse. Die storie van Hasie en Skilpad leer ons dat agteros ook in die kraal kom. Frozen se storie leer ons dat jy jou gevoelens moet beheer. En Cinderella se storie leer ons om moeilike familielede te hanteer. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+

Stories leer kinders belangrike lewenslesse. Die storie van Hasie en Skilpad leer ons dat agteros ook in die kraal kom. Frozen se storie leer ons dat jy jou gevoelens moet beheer. En Cinderella se storie leer ons om moeilike familielede te hanteer. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Kinders kan enige iets doen as hulle hul verbeel hul is ‘n karakter uit ‘n storie (Gr 1-3) (4min+)

Kinders kan enige iets doen as hulle hul verbeel hul is ‘n karakter uit ‘n storie. Hulle sal braaf wees en vir geen monster onder die bed skrik nie. Hulle sal hul superheld mantels aantrek en altyd ander maats help. Hulle sal hul emosies beheer en tot 10 tel as hul kwaad word. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
R 395.00 R 345.00
Filters
Sort
display