Standvastige leiers se kompas wys altyd noord. Sulke leiers stap voor en stel die voorbeeld. Hulle stap langs hul volgelinge om hulle te ondersteun. En hulle stap agter om te sorg dat agteros ook in die kraal kom. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00