Sprokies leer kinders om maats ‘n kans te gee. Maats is dalk so lelik soos die Padda, maar hulle gee om vir jou. Maats is dalk so bombasties soos die Ondier, maar hulle help jou in nood. En maats is dalk so kompeterend soos die Drie Varkies, maar hulle staan saam. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00