Sonder kleur sou ons lewens vaal gewees het. Die natuur se kleure inspireer ons. Kunswerke se kleure leer ons waardering. En mense se kleurvolle persoonlikhede leer ons aanvaarding. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
R200,00
R150,00