Sonder humor is die lewe soos ‘n broodjie sonder botter. Humor is die toorgoed om mense te lok. Humor kan jou bas van ‘n pakslae red. En humor verander enige donker bui in sonskyn. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00