Sonder aanhangers op die kantlyn kan ‘n mens nie presteer nie. Sport aanhangers langs die kantlyn se applous moedig spelers aan. Vriende wat jou aanhangers in die lewe is kritiseer jou nie wanneer jy foute maak nie. En ouers wat jou grootste aanhangers is aanvaar jou net soos jy is. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00