Solank as wat Afrikaans onderaan die agenda staan, staan dit ‘n kans om uit te sterf. By skole en universiteite word ons moedertaal uitgeboender. Die besigheidstaal in Suid-Afrika is Engels en dit laat Afrikaans ‘n stil dood sterf. En in ons huise gebruik ons ‘slang’ taal wat ons pragtige taal ontsier. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00
R 340.00