Skermverslawing laat ouers frons. Hulle kry kinders nie met ‘n bom voor die TV weg nie. Hulle frons kwaai wanneer elektroniese speletjies ons huiswerk-tyd opslurp. En hulle word woedend as ons vingers vasgegom is aan selfone. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00